Service

ODP Katalog

This category in other languages:
   
Basque  (5)   Catalan  (24)   Czech  (90)  
Danish  (153)   Dutch  (1,375)   English  (6,648)  
Finnish  (16)   French  (434)   German  (680)  
Icelandic  (3)   Italian  (107)   Kazakh  (1)  
Lithuanian  (5)   Norwegian  (56)   Polish  (27)  
Portuguese  (21)   Russian  (47)   Scots Gaelic  (1)  
Slovak  (8)   Spanish  (203)   Swedish  (362)  


  • Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
  • Bredenkamp - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
  • Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
  • Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
  • Du Toit - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
  • Dunn - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
  • Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
  • Gouws - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
  • Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
  • Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
  • Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
  • Lombaard - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
  • Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
  • Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
  • Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
  • Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
  • SAGenealogie - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
  • Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
  • Snuffel-snuffel - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
  • Steenkamp - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
  • Suid-Afrikaanse familiewapens - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
  • Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
  • Van Rooy - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
  • Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
  • Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
  • Vermeulen - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
  • Viljoen - Geslagsregister van dié familie.

Hilf mit, das groesste von Menschen erstellte Verzeichnis im Internet zu erstellen.
URL anmelden - Infos zum Open Directory Project - Werden Sie Editor

Social Bookmarks Script generator

Bookmark bei: Mr. Wong Bookmark bei: Icio Bookmark bei: Oneview Bookmark bei: Yigg Bookmark bei: Linkarena Bookmark bei: Digg Bookmark bei: Del.icoi.us Bookmark bei: Netscape Bookmark bei: Furl Bookmark bei: Yahoo Bookmark bei: Blogmarks Bookmark bei: Diigo Bookmark bei: Technorati Bookmark bei: Blinkbits Bookmark bei: Ma.Gnolia Bookmark bei: Folkd Bookmark bei: Spurl Bookmark bei: Google Bookmark bei: Blinklist

Kredit24 SEO Tools Versicherungsvergleich Webverzeichnis SMS Chat Verzeichnis Kostenloser Versicherungsvergleich Krankenversicherung Krankenversicherung Info Versicherungen Privatamateure Privat Bilder Videos Linktausch

Webverzeichnis, Katalog, Suchmaschine, Webkatalog, search, directory, community, kostenloser Webkatalog web directory, web search, search engine, verzeichnis, web tip web odp